| Official
site of the Confederation of Hunters
Associations of South Africa |
|
Information
document outlining the outcome of the court
case judgement on the Firearms Control Act
can be seen here
|
| |
Media
releases and CHASA Board communications0 |

CHASA ELECTS NEW VICE CHAIRMAN ... [more]
CHASA ELECTS NEW PRESIDENT ... [more]
COURT
CASE REGARDING COMPENSATION ... [more]
OPSOMMING:
CHASA RAADSBESLUITE – 5 September
2009 / SUMMARY: CHASA BOARD RESOLUTIONS
– 9 September 2009 ... [more]
UNITY IN THE HUNTING FRATERNITY
-
click here - (PDF - 48Kb)
|
Dedicated
Hunter Status, Frequently
Asked Questions with regard to
Minimum Requirements, Maintaining the Status
etc..(PDF - 224Kb)
|
Invoerpermitte
benodig vir Buurlande / Import Permits required
for Neighbouring Countries
Bogenoemde aangeleentheid was ook onlangs
by ‘n Raadsvergadering bespreek. Aangeheg
ter insae is ‘n dokument ontvang van
Dr. Richard Burroughs, Direktoraat Veeartsenydienste,
Departement van Landbou, Pretoria waarin
die voorskrifte uiteengesit word oor die
invoer van vleis en vleisprodukte vanuit
buurlande.
The above matter was recently discussed
at a Board meeting. Attached for information
is a document received from Dr. Richard
Burroughs, Directorate of Veterinary Services,
Department of Agriculture, Pretoria outlining
the conditions for the import of meat and
meat products from neighbouring countries.
|
Biltong Hunters Report - July 2008
|
The first research project
conducted on biltong hunters was undertaken
in 2004.
his research was, however, only conducted
at the Hartebees Branch of South African
Hunting and Game Conservations Association
(SAHGCA) in the North West Province.
Questions that arose from that research
were; what is the profile of the average
biltong hunter, how much do they spend per
season on hunting, where do they live and
what species do they prefer to hunt?
After the success of this research, it
was decided to complete a more comprehensive
study on all the members of SA Hunters.
This was done during June / July 2005 and
the response was outstanding. At the end
of 2006, negotiations started to do a third
and even larger survey, this time involving
all the major hunting associations.
It was decided that for the 2007 survey
SAHGCA, CHASA and PHASA would cooperate
in the research. Combined, these three organizations
provided a population of over 40 000 active
members (SAHGCA 21 000; CHASA 18 000 and
PHASA 1 039)
|
WAAROM JAGTERSVERENIGINGS?
Ons
staan aan die begin van ‘n nuwe jaar
en dit is daarom miskien goed om net weer
die bestaansreg van jagtersverenigings onder
die vergrootglas te plaas. Die vraag wat
ons moet aanspreek is wat jagtersverenigings
vir die individuele lid beteken. Gaan dit
oor die reg om vuurwapens te besit? Gaan
dit oor opleiding? Gaan dit oor jaggeleenthede
wat die vereniging beding? Gaan dit oor
skietdae wat aangebied word? Gaan dit oor
erkenning aan lede deur toekennings wat
gemaak word? Gaan dit oor jagklub vergaderings
waar relevante onderwerpe bespreek word
en die sosiale interaksie wat daarmee saamgaan?
Sekerlik is die bostaande tot ‘n mindere
of meerdere mate waar vir lede, afhangende
van belangstelling en behoeftes. Maar is
dit al waaroor dit gaan? [meer]
|
CHASA SKIETKOMPETISIEREËLS
CHASA se Raad het sy eie skietkompetisiereëls
opgestel wat onmiddellik geïmplementeer
kan word. Vir verdere inligting kan u hier
“click” om volledige besonderhede
te verkry. Die volgende Intervereniging
skietkompetisie vir 2008 vind plaas op 8
Maart 2008 naby Bloemfontein. Volledige
besonderhede hieromtrent verskyn in die
omsendbrief wat aan lidverenigings gesirkuleer
is.
“CLICK
HIER”
|
|
|
| ENQUIRIES
COMPETENCY AND LICENSE APPLICATIONS
(NEW AND RENEWALS). |
An agreement has been reached between the
CFR and the Hunters/SAPS Consultive Forum
that applications for new firearms licences
and renewals, exceeding a reasonable period
of time (3 and 6 months respectively) should
be reported to member associations of CHASA
in prescribed format. These enquiries shall
then be collated and referred to the CFR (Sen.
Supt Burger) in Pretoria for investigation
and report back.
CHASA’s Board has appointed Mr. Neil
Jones as the responsible person to deal
with these enquiries and also to represent
CHASA on the HUNTERS/SAPS Consultative Forum
which meet on a quarterly basis.
Subsequently it was agreed upon that all
enquiries must be submitted direct to Mr.
Neil Jones at email: neil@tech-unlimited.co.za
or fax 011 462 1072. Cell
no: 083 655 0348 on the prescribed form
attached hereto. This form must be completed
by members comprehensively to enable the
CFR to do the necessary enquiries.
Should any member encounter any problems
or are unsure about certain procedures,
please feel free to contact Neil at the
above number.
Your co-operation and support in informing
you members accordingly will be greatly
appreciated.
Hunters greetings
|
| Eenheid
in Jagtersgeledere |
|
| Hierdie kwartaal, drie jaar
gelede, is die strukturele eenheid tussen
CHASA en die SA Jagtersvereniging gestaak.
Samewerkende eenheid is egter voortgesit onder
die beleid van ‘vriendelike kompetisie’,
waar die twee organisasies kompeteer om die
beste diens te lewer aan die jagters van SA.
In hierdie drie jaar het SA Jagters se
getalle sterk gegroei en het die organisasie
homself deeglik bewys as ‘n nasionale
rolspeler. Soortgelyk het CHASA tydens hierdie
periode ‘n voltydse kantoor met personeel
en ‘n sterk administratiewe vermoë
gevestig, ‘n bemarkbare korporatiewe
beeld gebou, ‘n internasionale rolspeler
geword binne die CIC omgewing, en ook sterk
kapasiteit gebou in die vorm van nege bestuurders
van portefeuljes en sewe franchises vir
nasionale spesialis dissiplines. CHASA het
gegroei van 13 lidverenigings en 8000 lede
tot 21 lidverenigings en 18000 lede. CHASA
het ‘n puik verteenwoordigingsvermoë
bewys tydens onderhandelings tov vuurwapen-administrasie
en jagwetgewing, en verteenwoordig tans
‘n hegte eenheid in jagtersgeledere
soos selde tevore.
Daar is dus geen twyfel dat die ‘vriendelike
kompetisie’ tot groot voordeel van
georganiseerde jag gestrek het nie. Maar
dit het ook ‘n prys gehad. Ongekende
hulpbronne, tyd en geld is spandeer ten
einde te fasiliteer dat die organisasies
strategies saam beplan. Dit was ‘n
onproduktiewe aanwending van jagters se
geld. Daardie hulpbronne moes aangewend
gewees het om die bedreiging van die diereregte
militantes te beveg. Die era van kompetisie
het sy doel gedien. Nou moet die volgende
drie jaar sien dat ‘n struktuur in
plek kom wat ons hulpbronne en energie optimaal
gaan aanwend vir die beveiliging van die
toekoms van jag.
Beide organisasies het sterk punte om by
te dra. CHASA se krag lê in sy lidverenigings
se eie identiteit en plaaslike kapasiteit.
En terwyl CHASA ‘n konfederasie is,
stuur hierdie lidverenigings CHASA toenemend
na elemente van ‘n federasie wat vinniger
kan reageeer op bedreigings vir jag. Die
SA Jagtersvereniging se sterk punte lê
in sy finansiële vermoë en sy
getalle. En daardie getalle dwing hom al
meer in die rigting van ‘n federale
model wat plaaslike inset en besluitneming
bevorder. Die twee organisasies konvergeer
dus uit nature in ‘n gemeenskaplike
rigting.
Die komende spitsberaad sal ‘n geleentheid
bied vir jagters en jagtersverenigings om
oor hierdie saak te besin en ‘n samegroeingsplan
te oorweeg. Opofferings en ‘n belegging
in die toekoms sal nodig wees. Maar kan
ons dit op die lang duur bekostig om dit
níe te doen nie? Jagters sal hierdie
vraag moet antwoord!
|
|
The Department of Environmental
Affairs and Tourism (DEAT) has given indications
to the hunting industry that it might in
future only recognise associations which
have a clear policy on black economic empowerment.
As the core of what is needed is already
CHASA policy, it was not difficult for the
CHASA Board to be pro-active and adopt an
official policy on this issue. Having this
policy will automatically ensure recognition
to CHASA’s 21 member associations.
The policy reads:
CHASA supports our country’s
constitutional objectives that call for
the enhancement of our capacities of the
historically disadvantaged and the inculcation
of a culture that values diversity.
CHASA further supports
the goals of broad-based black economic
empowerment.
CHASA, however, is a cultural
organisation that belongs to its member
base, and is not for gain, and we acknowledge
the reality that in order to achieve black
economic empowerment, we need to look beyond
the facets of shareholding and distributing
profit.
CHASA therefore adopts
as official policy, the following goals:
- to, with the aim of speeding up the
creation of representative membership,
pursue the drafting of new members from
historically disadvantaged groups;
- to, with the aim of uplifting rural
communities, actively pursue and fund
initiatives to enable communities to live
close to or amongst wild animals, to benefit
financially or otherwise in a sustainable
manner from those animals;
- to, with the aim of empowering previously
disadvantaged individuals, financially
support the training of said individuals
as conservationists and hunters;
- to, with the aim of supporting the
latter two, establish the CHASA Conservation,
Education, Research & Empowerment
(CERE) Foundation, and fund that foundation
from membership fees.
|
| NUWE
KAPASITEIT VIR CHASA |
|
| ‘n Belangrike uitvloeisel
van CHASA se strategiese beplanningsessie
wat op Klerksdorp van stapel gestuur is, waarop
toe voortgebou is te Kemptonpark en wat uiteindelik
aanvaar is in Durban is ‘n nuwe bestuursmodel
vir CHASA wat berus op kapasiteitskepping
op bestuursvlak, sowel as op die daarstel
van ‘n matriks-model van dienslewering
wat setel in die toekenning van nasionale
konsessies vir spesialis belangegroepe.
Die matriks-model skep
ruimte vir tradisionele streeksjagtersverenigings
én spesialis belangegroepe om in
venootskap diens aan jagters te lewer. Die
spesialis belangegroepe, wat nasionaal georganiseerd
is, neem volgens hierdie model die verantwoordelikheid
om lede van die streeksjagtersverenigings
te diens met uitsette binne hul betrokke
spesialisveld. CHASA het dan ook nasionale
konsessies aan sewe spesialis belangegroepe
toegeken, en daarmee word hierdie betrokke
verenigings erken as die amptelike nasionale
organisasies vir hulle spesialisveld:
- Probleemdierjag – Problem Animal
Control Association of SA (PACASA)
- Handwapenjag – Handwapen Jagtersvereniging
van Suider Afrika
- Veerwildjag – The African Gamebird
Research, Education and Development Trust
(AGRED)
- Grootkaliberjag en –skiet - Big
Bore Association of Southern Africa (BASA)
- Sportjag - SA Sport en Jag Federasie
- Jaggeweerskiet – SA Jaggeweer
Skietvereniging
- Haelgeweerskiet – Clay Target
Shooting Association of SA (CTSASA)
Kapasiteitskepping: Nege
bestuursportefeuljes is geskep om deel te
vorm van die vergrootte dagbestuur van CHASA.
Die nuwe portefeuljes en lede van die bestuurspan
lyk soos volg:
- Bewaring (Conservation) : Hennie Erasmus
- Navorsing (Research) : Dr. Gary Bauer
- Opleiding (Training) : John Harris
- Suid-Kaap Jagters Vereneging
- Vuurwapeneienaarskap (Firearm Ownership)
: Neil Jones
- Sentrale Vuurwapenregister Skakeling
(CFR Liaison) : Neil Jones
- Administratiewe Interneskakeling (Administrative
Internal Liaison) – Rory 'O Moore
- Wildboereskakeling (Game Farming Liason)
: Daan Bodenstein
- Toekennings en erkenning (Awards and
Recognition) : Hein Höll
|
|
| Afhangende vanuit watter
hoek jy daarna kyk, word die jagter of as
“vernietiger” van die omgewing
voorgehou of as iemand wat ‘n “belangrike”
(selfs “kritiese”) rol speel
as bewaarder van die omgewing. Hierdie debat
(dit kan selfs as ‘n konflik voorgehou
word) is een van die belangrike debatte
van ons tyd en verdien bepaald meer aandag.
Onlangs by ‘n CHASA Raadsvergadering
het die organisasie homself verbind tot
die konsep van “Blou aarde”
waarin die jagter as ‘n bewaarder
voorgestel word en dat hierdie konsep die
ideologiese grondslag moet verskaf vir die
bevordering van die beeld van die jagter
en om ook ‘n trust hiervoor in die
lewe te roep. Dit is veral om ‘n ideologiese
teenvoeter te vind vir die Groenbeweging
en sy aktiwiteite wat wêreldwyd besig
is om toe te neem en in momentum op te bou.
Die Groenes bedreig nie net die beeld van
die jagter as bewaarder nie, maar is ook
regstreeks of onregstreeks deel van die
kontensieuse gesprek oor wapens en wapenbesit
wat baie jagters wêreldwyd rooi onder
die boordjie het. Ten einde die debat (konflik)
in oënskou te neem, moet ‘n rekonstruksie
van die Groendenke eers gemaak word.
Vir
volledige inligting klik hier...
|
National
Regulations for Threatened and Protected
Species
as applicable to hunters |
The Minister of Environmental Affairs and
Tourism has, under authority of the National
Environmental Management: Biodiversity Act,
2004 (NEMBA) published the mentioned regulations
to be effective from 1 June 2007...[more] |
|
| |
CHASA Board meetings 2010 -
20th of February, 15th of May and 4th of
September 2010
Inter-Association Shooting Competition
- 13th of March 2010 |
|
|
| |
The Board at its meeting held on 5 September
2009 decided to honour the following persons
for their excellent contributions made to
the hunting industry over a period of time.
Their achievements both on national and
international level is testimony of their
dedication and professionalism rendered
to their fellow members:
- Presidents Award – Dr. Adrian
Lombard from the South African Falconry
Association.
Dr. Lombard facilitated the establishment
of SAFA and played a leading role in formulating
a range of legislation and raptor management.
He was also the author of various Falconry
related publications and journal articles
of various Falconry related publications
and journal articles since 1989.
- Golden Award – Brian Marsh, a
former farmer and professional hunter
from Zimbabwe is the author of 5 books
and is renowned for his monthly contributions
in the Magnum magazine since 1982. In
2000 he was appointed editor of Rowland
Ward Publications till mid 2005. Brian
was surely one of the very first professional
hunters and hunting outfitters in Southern
Africa, and his demeanour, personality
and authoritative work on hunting as a
conservation tool has done much to ensure
that hunting is still available to the
present generation.
|
| |
|