|
November 2005 - A MODEL FOR HUNTING ASSOCIATIONS
- (PDF - Adobe Acrobat File)
August 2005 - FIREARMS - THE RIGHT TO FAIR ADMINISTRATION
-
August 2005 - A STRATEGY TO SECURE THE RIGHT TO
HUNT -
August 2005 - CHASA VIR 'N BLOU AARDE
Augustus 2005 - Alliansie gestig om Eenheid in
Jag te bevorder -
March 2005 - CHASA BOARD SETS GOALS
Samewerking tussen CHASA en SA Jagters
February 2005 - Hunters Forum Established to benefit
hunters in SA -
Januarie 2005 - Jagters moet kennis neem van die
Wet op die Beheer van Vuurwapens Wet 60 van 2000
Januarie 2005 - TOEGEWYDE STATUS - VIR JAGTERS
Feb 2005 - NEW STRATEGIC DIRECTION FOR CHASA
January 2005 - CHASA AND THE IMAGE OF HUNTERS
January 2005 - UNITY AMONGST HUNTERS
|
|
Invoerpermitte benodig vir Buurlande / Import
Permits required for Neighbouring Countries
Bogenoemde aangeleentheid was ook onlangs
by ‘n Raadsvergadering bespreek. Aangeheg
ter insae is ‘n dokument ontvang van
Dr. Richard Burroughs, Direktoraat Veeartsenydienste,
Departement van Landbou, Pretoria waarin
die voorskrifte uiteengesit word oor die
invoer van vleis en vleisprodukte vanuit
buurlande.
The above matter was recently discussed
at a Board meeting. Attached for information
is a document received from Dr. Richard
Burroughs, Directorate of Veterinary Services,
Department of Agriculture, Pretoria outlining
the conditions for the import of meat and
meat products from neighbouring countries.
|
| WAAROM
JAGTERSVERENIGINGS?
Ons
staan aan die begin van ‘n nuwe jaar
en dit is daarom miskien goed om net weer
die bestaansreg van jagtersverenigings onder
die vergrootglas te plaas. Die vraag wat
ons moet aanspreek is wat jagtersverenigings
vir die individuele lid beteken. Gaan dit
oor die reg om vuurwapens te besit? Gaan
dit oor opleiding? Gaan dit oor jaggeleenthede
wat die vereniging beding? Gaan dit oor
skietdae wat aangebied word? Gaan dit oor
erkenning aan lede deur toekennings wat
gemaak word? Gaan dit oor jagklub vergaderings
waar relevante onderwerpe bespreek word
en die sosiale interaksie wat daarmee saamgaan?
Sekerlik is die bostaande tot ‘n mindere
of meerdere mate waar vir lede, afhangende
van belangstelling en behoeftes. Maar is
dit al waaroor dit gaan? [meer]
|
|
|